Mooiloop! Die boek is nou beskikbaar by:

MAPstudio

Die program word uitgesaai op Woensdae 20:30 op SABC 2. In die eerste 4 programme is Denvor se reisgenoot niemand anders as RSG se Amore Bekker nie. Na die eerste 4 episodes sluit Elma Postma haar by Denvor aan en die twee reis die land plat vir die res van die reeks.  Op ons reis deur die land ontdek ons allerhande interessanthede in die dorpies, maak nuwe vriende en versamel heerlike plaaslike resepte.

Denver-Perd

Search

Connect with us on Facebook